LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Random Harvest Country Cottages | LekkeSlaap
+88

Random Harvest Country Cottages

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Random Harvest Country Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Imker H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imker H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. netjies en smaakvol. Baie rustig en aangenaam. Mens sien die koeie waar die vars plaasmelk vandaan is.

Die gastehuis is deel van 'n kwekery. Volle ontbyt was ingesluit. Baie aangenaam.

Hannes S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Enkelreisiger

Lovely country stay.

Whilst it appeared to be old farm workers accommodation from the outside the interior is super luxurious. Very nice setting with the beautiful gardens and trees.

Rosemarie M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay at Random Harvest.

Wonderful breakfast, staff were excellent. Loved the walks around the property. Very happy stay.

Johan F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig en lekker.

Rustige plekkie met 'n heerlike ontbyt.

Corne V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasatmosfeer.

Dit is ongelooflik om te dink dat daar so 'n rustige plek naby die stad geleë is. Sal graag weer daar oornag.

Hester P - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was rustig en die reuse bed en bad heerlik!

Die kothuis is groot en gemaklik alhoewel die binnenshuise-versiering bietjie outyds is. Lieflike stoep en tuine en dis privaat. Sal dit definitief aanbeveel. Bring "bubblebath" saam. Ontbyt was fantasties onder groot bome en glad nie die standaard, vervelige ontbyt nie. Diens was vriendelik en rustig.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 57, College-weg, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e17a2110ac91fe9e331651acbb6f9f97839aafa9aae9beee6bc416e1b6a4db4d01308ef08e609d625c997a92bd117ac33c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Plot 57 College Road Muldersdrift 1739 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.030016547029 27.894085943699
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!