LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Bronkhorstspruit

Ranonkel Overnight Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Desre K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2026

Geriewe perfek, kliëntediens 5-ster plus. Sal beslis aanbeveel. Ranonkel is wonderlik, kamers ruim, geriewe perfek en kliëntediens 5-ster plus. Ons het baie gerieflik gekuier, alles was perfek, dankie. Hulle het sonkrag sowel as boorgatwater. Ons sal beslis weer daar oornag. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALTA
Ranonkel Overnight Guesthouse
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd welkom. Dankie vir die ondersteuning. Groete Alta

Bruce G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2026

Gerieflik, skoon en bedagsame gasdame. Baie bedagsame gasdame, het ons welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
5.0
Aug 2026

Aangenaam. Alta was baie vriendelik en ongelooflik akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALTA
Ranonkel Overnight Guesthouse
Baie dankie. Dit was aangenaam julle te ontmoet. Hoop ons sien julle vinnig weer.

Vusubheki S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

I shall be back. Friendly service, clean accommodation and location was spot on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALTA
Ranonkel Overnight Guesthouse
Thank you. You are welcome.

Miriam L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Lekker gebly, goed geslaap, vriendelik. Ons het lekker gebly, baie vriendelike eienaars. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita O
Kort verblyf
4.6
Des 2025

2 nagte in die koshuis oorgeslaap. Ons is hartlik verwelkom en het deurentyd baie gasvryheid ervaar, al was dit op Kersdag. Hulle is sorgsaam en akkommoderend. Alles was skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Excellent service by people that care. Neat rooms and friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
ALTA
Ranonkel Overnight Guesthouse
Baie dankie.

Melanie F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Genotvol. Lekker gebly. Baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
ALTA
Ranonkel Overnight Guesthouse
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.

Andreas L
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie lekker blyplek en baie vriendelik. Sal definitief weer hier bly. Baie vriendelike eienaars, lekker kamers en veilige parkeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALTA
Ranonkel Overnight Guesthouse
Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou weer. Groete Alta en Johan

Gert J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Perfect guesthouse for a weekend breakaway. Best guesthouse on the website we have ever used. Full solar (so no loadshedding issues) and Wi-Fi, etc. If you take the cottage you also have your own private pool with braai area. The owners are very friendly. This is a gem of a guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

ALTA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Ranonkel Street, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjNmZiNmQ0LTA3NzgtNGYzNy04YzAzLTBlOGFkOTQ5Yjk2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 8 Ranonkel Street Riamarpark 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.808006 28.712372
Soek in 'n groter streek