LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Bronkhorstspruit

Ranonkel Overnight Guesthouse

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Ranonkel Street, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ranonkel Gastehuis is in Bronkhorstspruit geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Daar is 3 selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is om jou wegbreek so gerieflik moontlik te maak.

Die kothuis en Eenheid 2 het elkeen 'n koninggrootte-bed. Eenheid 3 het 'n dubbelbed terwyl die Suite 'n koninggrootte-bed sowel as 'n dubbelbed het.

Al die eenhede het 'n badkamer met 'n stort en daar is ook 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus.

Die dorpie Bronkhorstspruit vorm die punt van ‘n driehoek tussen Rayton en Bapsfontein. Die natuurskoon van dié plaasgemeenskap sowat 50 km oos van Pretoria is op sigself iets om te aanskou. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en daar is 'n elektriese heining.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Linda V
5.0
Aangenaam. Alta was baie vriendelik en ongelooflik akkommoderend.
Aug 2026
Vusubheki S
Besigheidsreis
5.0
I shall be back. Friendly service, clean accommodation and location was spot on.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Miriam L
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gebly, goed geslaap, vriendelik. Ons het lekker gebly, baie vriendelike eienaars. Sal beslis weer daar gaan bly.
Sep 2026
Rita O
4.6
2 nagte in die koshuis oorgeslaap. Ons is hartlik verwelkom en het deurentyd baie gasvryheid ervaar, al was dit op Kersdag. Hulle is sorgsaam en akkom...
Sien meer
Des 2025
Hennie G
Saam met vriende
4.6
Excellent service by people that care. Neat rooms and friendly owners.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

ALTA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 8 Ranonkel Street, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Ranonkel Overnight Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Ranonkel Street, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjNmZiNmQ0LTA3NzgtNGYzNy04YzAzLTBlOGFkOTQ5Yjk2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 8 Ranonkel Street Riamarpark 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.808006 28.712372
Soek in 'n groter streek