LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rapids Country and Eco Estate | LekkeSlaap
+52

Rapids Country and Eco Estate

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rapids Country Estate, Belfast, 0100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rapids Country and Eco Estate is 12 km buite Belfast in die hartjie van die Middellande geleë. Dit is ideaal vir ’n gesin of 'n groep vriende.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 8 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Elke kothuis het 2 en suite-slaapkamers. Elke badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is eetgerei en breekware vir 4 gaste en 'n groot stoep met 'n tafel, stoele en draagbare braaigeriewe. 'n Gemeenskaplike vuurput en gasbraaigeriewe is ook beskikbaar.

Die kampeerplek het 2 platforms met tente op. Elke platfrom is groot genoeg vir 'n tent met slaapplek vir 2 tot 4 persone. Elke tent het 2 enkelbeddens en daar is 2 ekstra matrasse vir elke tent indien nodig. Gaste het toegang tot ablusie- en braaigeriewe. Beperkte toerusting word voorsien.

Rapids Country and Eco Estate lê in 'n vallei tussen die berge en bied 2 voetslaanroetes met asemrowende uitsigte oor die waterval en rivier. Beide voetslaanpaaie word op eie risiko gebruik. Gaste kan ook die inheemse wild op die perseel besigtig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir Rapids Country and Eco Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Rapids Country Estate, Belfast, 0100, Mpumalanga
  • Gaste dink Rapids Country and Eco Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rapids Country Estate, Belfast, 0100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxODJiYmU1LWI0N2MtNGNhOS1hMjAxLTEyODI2MTIzNjY0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Rapids Country Estate Belfast 0100 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.630296361594 29.954518675804
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!