Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptor Ridge Lodge

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n dek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Daar is restaurante 13 km weg as jy verkies om uit te eet.
Ontbyt is nie ingesluit nie. Dit kan die aand voor die tyd gereël word teen 'n ekstra koste.
Hout vir vuur is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Kontak my gerus vir nog enige inligting.
Ons het nie kaartgeriewe nie en daarom moet betalings via EFT of met kontant gedoen word.
Ons gebruik sonkrag en het 'n kragopwekker.
Kragproppe in die kamers is vir selfone en skootrekenaars.
Daar kan dus nie yskassies, haardroërs of ketels in die kamers wees nie.
As jy 'n haardroër wil gebruik moet jy dit asseblief met die bestuur reël sodat hulle die kragopwekker vir jou kan aansit.
Ons het braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis. Gaste moet vooraf reël indien hulle van die geriewe gebruik wil maak.
Ons is troeteldiervriendelik, maar ons vereis dat leibande.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n privaat dek wat uitkyk oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Daar is restaurante 13 km weg as jy verkies om uit te eet.
Ontbyt is nie ingesluit nie. Dit kan die aand voor die tyd gereël word teen 'n ekstra koste.
Hout vir vuur is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Kontak my gerus vir nog enige inligting.
Ons het nie kaartgeriewe nie en daarom moet betalings via EFT of met kontant gedoen word.
Ons gebruik sonkrag en het 'n kragopwekker.
Kragproppe in die kamers is vir selfone en skootrekenaars.
Daar kan dus nie yskassies, haardroërs of ketels in die kamers wees nie.
As jy 'n haardroër wil gebruik moet jy dit asseblief met die bestuur reël sodat hulle die kragopwekker vir jou kan aansit.
Ons het braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis. Gaste moet vooraf reël indien hulle van die geriewe gebruik wil maak.
Ons is troeteldiervriendelik, maar ons vereis dat leibande.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n en suite-kamer met 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor die Gariepdam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Huisreëls

Daar is restaurante 13 km weg as jy verkies om uit te eet.
Ontbyt is nie ingesluit nie. Dit kan die aand voor die tyd gereël word teen 'n ekstra koste.
Hout vir vuur is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Kontak my gerus vir nog enige inligting.
Ons het nie kaartgeriewe nie en daarom moet betalings via EFT of met kontant gedoen word.
Ons gebruik sonkrag en het 'n kragopwekker.
Kragproppe in die kamers is vir selfone en skootrekenaars.
Daar kan dus nie yskassies, haardroërs of ketels in die kamers wees nie.
As jy 'n haardroër wil gebruik moet jy dit asseblief met die bestuur reël sodat hulle die kragopwekker vir jou kan aansit.
Ons het braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis. Gaste moet vooraf reël indien hulle van die geriewe gebruik wil maak.
Ons is troeteldiervriendelik, maar ons vereis dat leibande.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethulie-pad, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YTdlNmRmLWNkMTUtNDUyZS1hYjM3LWQ5YjUzNWY4NmNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 530 5 1 5 Bethulie Road R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.545499536853 25.591120329698
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem