Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptor's View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Raptor's View is 'n gerieflike selfsorghuis in die hartjie van Dullstroom. Dit is die ideale ligging vir 'n rustige vakansie aangesien dit spog met pragtige uitsigte oor die omliggende natuur en ryk voëllewe.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer, sowel as 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n enkelbed in die derde badkamer. 'n Bad, stort, wasbak en 'n toilet is in die badkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Verder is 'n daar 'n knus sitarea waar gaste voor die kaggel kan ontspan.

Buite die huis is daar 'n groot tuin met braaigeriewe wat die ideale plek is vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan, terwyl hulle die uitsig bewonder. Daar is oorgenoeg plekke in Dullstroom om inkopies te doen en 'n oorvloed restaurante om van te kies.

Slaapplek

’n Bespreking by Raptor's View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Raptor's View
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 380

Jaar gelys 7

Ligging

  • Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Raptor's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92e5b861e59c6934927e09280cb12bcd471c973f5b387559de3022ff71ad8fe0dea887956302b935febf936ec7f87d46c17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Kruisfontein Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420858 30.102074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem