Springsteen Cabins Rawsonville

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Olivia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfection. I would stay again. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die dag was ongelooflik en sal dit weer doen en die keer net langer. Mooi plekkie - baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. It was a lot of fun. My wife and I enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruno Lopes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

It was a peaceful and amazing place to stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ashley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Peaceful, tranquil and the views are breathtaking. The place is very isolated. You are one with nature. Complete privacy and total peace and quiet. Everything is neat and clean. Everything works as it is supposed to. This place is perfect to recenter yourself again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theodor
Springsteen Cabins Rawsonville
Thank you, please come back!

Yamkela K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Spectacular views. The stay was honestly amazing, the views are spectacular. However, we travelled during a weekend where it was super hot and highly unbearable. The outside umbrella was not enough to offer some shade outside during the day as it kept moving; it's not very sturdy either. We couldn't use the splash pool and hot tub during the day because it was just too hot with minimal sun protection. We would definitely come back but in the colder months.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnu G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Still, rustig en verfrissend. Dit was 'n baie lekker naweek by Springstine Cabins. Die plek was mooi en baie netjies, en die Springsteen span het goed met ons gekommunikeer en dit was baie maklik om die plek te vind. Die cabin het ook alles wat mens nodig het. Die uitsig is uitstekend en dit was so stil en rustig. Baie dankie vir 'n lekker naweek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Okkie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Baie mooi plekkie, wees net gereed vir die tekortkominge. Die plek is baie mooi. Dit is ook goed geleë teen die berg met 'n pragtige uitsig. Die vloere was egter vol sand en die binne stort vol mos. Die krag was ook af net na 6 uur. Daar was herlaaibare ligte ingeplak, maar nie een het gewerk nie. Gelukkig was daar 'n besem om dit skoon te maak en 'n lekker buite stort. Die hottub en die uitsig maak dit alles die moeite werd. Ons sal vir seker weer gaan, net meer voorbereid wees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2025

Sal nie teruggaan soontoe nie, maar was 'n mooi omgewing. Kamer was nie reg toe ons opgedaag het nie. 'n Eis in die vrieskas of asbakkies ten minste sou verwelkom word. Was 35 grade Celsius buite. Aircon maak nie koud nie. Gasbraaier se gas is klaar. Werkers loop van tyd tot tyd verby die eenheid wat privaatheid skend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Roswitha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Okt 2025

This would rather be a two star accommodation. Poor service. The contact person was not very friendly. No gas at the kitchen stove. We should turn on the gas bottle ourselves, but we did not even know where it was placed. A sun umbrella without a stand. We were asked to set it up ourselves on the terrace. A concrete stand which could not be handled by only one man.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 729
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 729
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 729
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6849 Louwshoek Boontjiesrivier Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5b53f37b5654a0a1ac847bf787023c3f142ee52160b0cb9888eeed5b8361ef98ce6b49b47b261223de485d687b1e38ef824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 729 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 6849 Louwshoek Boontjiesrivier Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733444708112 19.349220546939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang