Claremont Akkommodasie by Reading House | LekkeSlaap
+19
+19

Reading House

Gastehuis
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hellenburgh-weg 5, Newlands, Kaapstad , 7708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8

Beskrywing

Reading House is in 1896 deur Sir Herbert Baker gebou. Dié unieke erfenis-gastehuis is in 'n stil straat in Nuweland, Kaapstad geleë en dis net 5 minute se stap van Nuweland Krieket- en Rugbystadion, winkelentrums en hoofpaaie af. Dis die ideale plek vir die toeris of sakereisiger wat 'n gerieflike en veilige omgewing soek vir verblyf.

Ons bied 5 ruim kamers en die geriewe sluit 'n ekstra lang koninggrootte-bed, stort, wasbak en 'n toilet agter 'n Victoriaanse skerm in. Daar is ook 'n verhitte handdoekreling.

Geriewe in die gastehuis sluit 'n ontbytkamer, 'n leeskamer, 'n sitkamer, 'n stil tuin, 'n swembad en parkering in.

Newlands het die hoogste reënvalsyfer in Suid-Afrika en bied 'n welige omgewing met groot bome en groen grasperke, en 'n dramatiese uitsig op Tafelberg. Plaaslike besienswaardighede en doendinge in Kaapstad sluit Robbeneiland, Kirstenbosch Botaniese Tuine, haaiduik, branderplankry, visvang, voetslaan, seil, wynproe en vele meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Reading House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hellenburgh-weg 5, Newlands, Kaapstad , 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reading House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hellenburgh-weg 5, Newlands, Kaapstad , 7708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0NDg4MDdlLWRlNDUtNDFkYi04OGM4LWZlOGVlMTM3OTVhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 5 Hellenburgh Way Newlands 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.974925 18.472311
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za