4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Norman Street, Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Red Coral 2 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Strand. Dit is 'n goeie opsie vir 'n kusvakansie saam met familie, aangesien dit slegs 200 m van die strand af geleë is.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer, wat 'n stort-oor-bad het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Tydens laaikrag is daar 'n herlaaibare lig. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met WiFi.
Gaste het veilige, onderdakparkering in die kompleks. Die ligging van hierdie woonstel is naby talle winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magdie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Norman Street, Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Red Coral 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Norman Street, Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang