LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Gastehuis in Lynnwood Ridge

Red Lotus Studio

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 72 Cedar Street, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Red Lotus Studio is 'n knus, sonkrag-aangedrewe selfsorg-ateljeewoonstel in Lynnwood Ridge, Pretoria. Dis 'n ideale opsie vir 2 gaste wat Pretoria besoek, hetsy vir besigheid of vakansie. Die ateljeewoonstel is op 'n woonerf geleë en bied 'n rustige, huislike omgewing.

Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n opvoutafel en 2 stoele. Ander geriewe sluit ‘n TV met Netflix, 'n dakwaaier en 'n olieverwarmer in.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan rustig in die natuur by die Moreleta-spruit daar naby gaan stap.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anita K
5.0
Baie lekker gebly. Gasvrou is wonderlik en baie behulpsaam. Plekkie is pragtig en skoon. Naby Wilgers Hospitaal wat absoluut ideaal is.
Sep 2026
Elizabeth V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable apartment in a quiet area. We had a pleasant stay. The bed was comfortable, and the neighbourhood was quiet. The hosts were...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Lele T
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect host. Clean, neat and cosy. The place is clean, neat, so convenient. They really thought of everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jancke M
5.0
No complaints. Well furnished with all the necessary items. Good and comfortable. Has everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Erika V
Saam met lewensmaat
4.6
Veilig, gerieflike en rustige verblyf. Baie lekker gebly. Alles was mooi skoon en netjies. Sou graag 'n klein melkie in die yskas verkies het, maar al...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 72 Cedar Street, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
  • Gaste dink Red Lotus Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Bespreek

72 Cedar Street, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaf316f94f6d5bdd13ed3535f9a32ceb0ed05f2c6817bc65f20cb1c58d4f64d058aedb38099084839686c590d8748a33b177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 72 Cedar Street Lynnwood Ridge 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.7625116 28.2922215