Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Oak Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R540 Dullstroom / Lydenburg, Santaweg 79, Walkersons Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Red Oak Ridge is 'n pragtige selfsorghuis in die gesogte Walkersons Lifestyle landgoed in Dullstroom. Dié smaakvol gemeubileerde huis spog met skouspelagtige uitsigte en bied slaapplek aan 10 gaste in 4 slaapkamers.

Drie van die slaapkamers is in die hoofhuis, terwyl die vierde slaapkamer apart van die hoofhuis is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n bababedjie het. Hierdie kamers het toegang tot aparte badkamers, waarvan een 'n stort-oor-bad het en die ander het 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is toeganklik via 'n onderdakpaadjie wat vanaf die hoofhuis lei en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, asook 'n driekwartbed en 'n ekstra matras. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Die huis spog met 'n binnenshuise kaggel in die sitarea en oorgenoeg spasie om te ontspan in die ruim onthaalareas binne sowel as buite die huis.

Gaste kan gehaltetyd geniet om die vuurput met manjifieke uitsigte oor die omgewing. Boonop word hout voorsien, en die huis het 4 visvangpermitte en vlieghengelstokke wat gaste welkom is om te gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Red Oak Ridge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Red Oak Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • R540 Dullstroom / Lydenburg, Santaweg 79, Walkersons Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Red Oak Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R540 Dullstroom / Lydenburg, Santaweg 79, Walkersons Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d78bfa72241028ead07a57df4c6f991fa3bbed688ef7d3c804c582bab7fbb585852da854becad962496c3444404c5c445c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 R540 Dullstoom / Lydenburg 79 Santa Road, Walkersons Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.36046971294 30.195214748383
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem