+81
Lodge in Kalahari

Red Sands Country Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 216 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Magdel S
1 nag
5.0
Apr 2026

Soos altyd uit die boonste rakke. Onbeskryflik vriendelik en restaurant moet van die beste wees waarvan ons weet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful. Lekker. Away from the buzz of the N14 highway. Quiet, near a restaurant. Out in the bush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Die perfekte oorblyplek vir mense wat 'n rustige, veilige afsaalplek nodig het. Die oorbly by Red Sands was heerlik. Goed toegeruste chalets, lieflike uitsig, ideaal vir iemand wat na 'n lang dag in die verkeer tot rus wil kom. Uitstekende ontbyt in die restaurant. Effektiewe diens by ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette N
1 nag
5.0
Mrt 2026

Welcome, comfortable stop after a long day on the road. This was a very welcome stop after a long day on the motorbike. The room was cool and inviting. Also well appointed, with both an aircon and a fan. The double bed was very comfortable, and the shower was just what I wanted. The staff were amazing - friendly, welcoming and efficient. The food was excellent. I had a butter chicken curry that was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

At N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Goeie diens, mooi plek, alles werk maklik, skoon verblyf, goeie matras. Ons het dit baie geniet. Uitstekende stop-over na 'n rit. Hoogs aanbeveel. Plek is skoon en netjies met behulpsame, vriendelike staf. Great atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heyns K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

‘n Oase in die Kalahari! Baie vriendelik ontvang, lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
1 nag
4.8
Feb 2026

Baie positiewe ervaring. Uitstekende verblyf vir een nag of selfs langer verblyf. Rustige atmosfeer. Chalet netjies en skoon met alles wat jy nodig het vir gemaklike selfsorg verblyf. Ek het egter by die restaurant geëet en die kos en diens was uitstekend. Ontbyt ingesluit, ook goeie verskeidenheid om uit te kies en goed voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Peaceful overnight stay after a long day on the road. We had a lovely overnight stay here. Nice and peaceful with a great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Clean, comfortable. It was clean and comfortable, and we had a good rest. The restaurant was good, huge portions, but good. The price point was a bit over the top; I stayed at other places for half the money and it was pretty much the same.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 216

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N14, Kuruman, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e381eade6b583a3c82b8eff60125eba5202e59f690a24aae5c241bff20949cb3bb1d9b5b64560c3d00a416d7a428b2a09f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense 216 5 1 5 Off the N14 Kuruman 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.510207878116 23.303807079792
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang