+81
Lodge in Kalahari

Red Sands Country Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Francois S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Kuier altyd lekker daar. Red Sand se diens is puik. Ek bly al by Red Sands vir 10 jaar plus, waarde vir geld en die diens en kos is van die beste. Die area is ook so mooi, dit voel of jy in die Kalahari is, rooi sand en wild wat rondloop. Woon eenhede is skoon en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gerieflik & goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Oasis van lekker bly en eet saam met baie aangename personeel. Vriendelike en behulpsame personeel (ontvangs, restaurant en bestuurder) wat jou verblyf baie aangenaam maak. Die eenheid is baie netjies, kort net 'n mat voor die bed om koue teëls te neutraliseer. 'n Haardroeër en handdoek sal ook waardeer word deur die dames. Die restaurant is 5 ster en beter. Baie verskeidenheid vir alle smake.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel S
1 nag
5.0
Apr 2026

Soos altyd uit die boonste rakke. Onbeskryflik vriendelik en restaurant moet van die beste wees waarvan ons weet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful. Lekker. Away from the buzz of the N14 highway. Quiet, near a restaurant. Out in the bush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Die perfekte oorblyplek vir mense wat 'n rustige, veilige afsaalplek nodig het. Die oorbly by Red Sands was heerlik. Goed toegeruste chalets, lieflike uitsig, ideaal vir iemand wat na 'n lang dag in die verkeer tot rus wil kom. Uitstekende ontbyt in die restaurant. Effektiewe diens by ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette N
1 nag
5.0
Mrt 2026

Welcome, comfortable stop after a long day on the road. This was a very welcome stop after a long day on the motorbike. The room was cool and inviting. Also well appointed, with both an aircon and a fan. The double bed was very comfortable, and the shower was just what I wanted. The staff were amazing - friendly, welcoming and efficient. The food was excellent. I had a butter chicken curry that was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

At N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Goeie diens, mooi plek, alles werk maklik, skoon verblyf, goeie matras. Ons het dit baie geniet. Uitstekende stop-over na 'n rit. Hoogs aanbeveel. Plek is skoon en netjies met behulpsame, vriendelike staf. Great atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Gerieflike skoon verblyf. Vriendelike personeel en heerlike kos. Heerlik gebly en genoeg plek om bene te rek (lekker stap) na 'n lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 220

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N14, Kuruman, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e381eade6b583a3c82b8eff60125eba5202e59f690a24aae5c241bff20949cb3bb1d9b5b64560c3d00a416d7a428b2a09f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 Off the N14 Kuruman 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.510207878116 23.303807079792
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang