Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg-chalets (2 gaste)
- B&B
- Selfsorg-chalet (4 gaste)
- B&B
- Bungalow (2 gaste)
- B&B
- Bungalow (3 gaste)
- B&B
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word in die bungalows en chalets toegelaat.
Let daarop dat gaste met die bespreking die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar.
Rook is verbode behalwe in die buite-areas.
Geen buitensporige geraasvlakke sal op die perseel geduld word nie. Gaste mag ongelukkig nie hul eie musiek vanaf voertuie op die perseel, in gastekamers, ens. speel nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N14, Kuruman, 8446, Noord-Kaap
Sien kaart- 81 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang