LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Selfsorg in George

Redberry Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christel V
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Baie gerieflik en stylvol. Die verblyf was wonderlik, so rustig en die dekor so stylvol. Ek het gereis saam met my ma wat in haar 80's is en dit was baie gerieflik vir ons albei. Die eenheid is ruim, en met alles wat ons nodig gehad het en meer. Daar was soveel onverwagte ekstras, bv. die ys, melk, koffie en beskuit, en die Redberry koekies langs die bed. Die braaigeriewe was uitstekend, die tuintjie privaat en veilig en die parkering baie gerieflik naby. Ek kan beslis die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth R B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Excellent, thank you. Excellent. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amber-Lee B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Lovely stay, perfect for a family with young kids. Very welcoming host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rustig, sentraal, lekker! 'n Rustige weggesteek op die pragtige arbei plaas. Dit is sentraal geleë en veilig. Alles wat jy nodig het as jy van ver reis. Baie om te doen op die plaas self of sommer net te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik! Dit was regtig rustig en stil, kon batterye laai na 'n lang dag. Sal dit aanbeveel met 'n 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Stunning huisie, rustige atmosfeer. Dit was lieflik soos altyd! Baie dankie vir die gasvryheid en bederfies. Ons sien julle volgende keer weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Granwell M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Absolutely wonderful. Absolutely wonderful place and we enjoyed everything. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderlike ervaring! Ons het onlangs weer by die Redberry Farm gebly, en soos altyd was dit ‘n wonderlike ervaring! Die ligging is uitstekend – rustig, mooi en perfek vir ‘n wegbreek. Dit was al ons tweede keer wat ons daar woonagtig was, en ons sal dit beslis weer besoek. Wat dit ekstra spesiaal maak, is hoe kindervriendelik dit is. Ons kinders het heerlik gespeel en gebruik gemaak van die parkfasiliteite en alles wat die plaas te bied het. Dit is altyd lekker en ons beveel dit met graagte aan aan enige gesin wat wil ontspan en kwaliteit tyd saam wil spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet T
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rustig, mooi, vredevol. Dit is 'n ongelooflike plek. Ons sal definitief weer daar bly. Stunning ligging, beveel dit aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Excellent. Enjoyed it, will go again. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Redberry Farm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R1 900
33 % AF
R1 900 R1 267
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 900
33 % AF
R1 900 R1 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
33 % AF
R1 900 R1 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Geelhoutboom Road, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMzAxMDQ2LTZlYTItNGQ3Yy1hYWNlLWIwNmY5ZWY2ZTdkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 267 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Geelhoutboom Road Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.958525 22.382356
Soek in 'n groter streek