LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Selfsorg in George

Redberry Farm

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

33% AF!
Spesiale aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Geelhoutboom Road, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Redberry Farm bied verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in George. Die eiendom kyk uit oor die majestueuse Outeniekwaberge en bied verskeie prettige doendinge op die perseel.

Hierdie bekoorlike kothuis het 2 slaapkamers en 1,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, tweeplaatstofie, elektriese braaipan, mikrogolf, potte, breekware en eetgerei, asook strykgeriewe.

Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek en dit lei na die groot skadu-tuin met braaigeriewe. Die huis het ook waaiers en verwarmers.

Verder is daar 'n padstal met verskeie vars en bevrore bessies en ander produkte te koop, en daar 'n heerlike koffiewinkel, kroeg en teetuin.

Dié plaas bied baie doendinge vir kinders! Kom balanseer in die borrelballe op die rivier, ry in die stampbootjies en -karre, gee die diere kos, verken die doolhof, ry op 'n ponie of op 'n trein-kar of gaan pluk aarbeie. Spanbou, skattejag en ander sosiale doendinge op die perseel kan ook gereël word - hier is iets vir almal!


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christel V
5.0
Baie gerieflik en stylvol. Die verblyf was wonderlik, so rustig en die dekor so stylvol. Ek het gereis saam met my ma wat in haar 80's is en dit was b...
Sien meer
Sep 2026
Gareth R B
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent, thank you. Excellent. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Amber-Lee B
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely stay, perfect for a family with young kids. Very welcoming host. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Anel K
Gesin met tieners
5.0
Rustig, sentraal, lekker! 'n Rustige weggesteek op die pragtige arbei plaas. Dit is sentraal geleë en veilig. Alles wat jy nodig het as jy van ver rei...
Sien meer
Apr 2026
Chris O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Dit was regtig rustig en stil, kon batterye laai na 'n lang dag. Sal dit aanbeveel met 'n 10/10.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Redberry Farm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Geelhoutboom Road, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Redberry Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
33 % AF
R1 900 R1 267
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 900
33 % AF
R1 900 R1 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
33 % AF
R1 900 R1 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Geelhoutboom Road, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMzAxMDQ2LTZlYTItNGQ3Yy1hYWNlLWIwNmY5ZWY2ZTdkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 267 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Geelhoutboom Road Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.958525 22.382356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang