Reef View East London

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Reef View East London bied B&B-verblyf oorkant die Nahoon-rivier. Die gastehuis is ideaal geleë naby Nahoon-strand, restaurante en winkels.

Akkommodasie by Reef View East London bestaan uit 3 kamers wat elkeen uniek versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed en toegang tot 'n en suite-badkamer of privaat badkamer.

Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word ook vir elke kamer bedien. Die gastehuis het 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Reef View is 15 minute se ry vanaf Oos-Londen Gholfklub, Hemingways Casino, Bonza Bay se strand en baie ander besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Reef View East London gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za