- 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Reflections Guest Farm is 'n lieflike selfsorgplaas in Tulbagh in die Wes-Kaap. Die plaas is ideaal vir vakansiegangers of paartjies wat op soek is na 'n naweekwegbreek en bied 'n rustige vakansie-atmosfeer.
Verblyf word in 4 kothuise en 2 huise gebied. Elke kothuis en huis het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n asemrowende uitsig oor die dam. Die dam is die middelpunt van hierdie rustige ligging in die Tulbagh-vallei, wat dit ideaal vir romantiese wegbreke en gesinsvakansies maak.
Aktiwiteite op die plaas sluit baarshengel, roeibote, kano's en swem in.
Kom besoek die asemrowende wynplase wat hierdie skouspelagtige vallei omring, of durf een van die aktiwiteite in die vallei aan, wat perdry, bergfietsry, voetslaan en Zipline insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie ateljeekothuis is ideal vir 'n knus en romantiese wegbreek. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n kaggel, TV en 'n gemaklike stoel.
Die kothuis is langs die olyfbome en bied 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim vierslaapkamerhuis het 3 badkamers en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lugversorging.
Die huis is langs die speelparkie en dit is ideaal vir ouers wat die kinders wil dophou. Die huis het ook 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Obiqua-huis is 'n ruim vierslaapkamerhuis wat 3 badkamers het en dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers wat storte het en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis het 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kasteelberg-kothuis is 'n rondawel wat ideaal is vir 'n knus en romantiese wegbreek. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n kaggel, TV en 'n gemaklike rusbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Perdeberg-kothuis is 'n luukse ateljeewoonstel wat ideaal is vir 'n knus en romantiese wegbreek. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Buite op die stoep is 'n swaaibankie waarop gaste kan uitspan en die uitsig geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike ateljeekothuis is ideal vir 'n knus en romantiese wegbreek. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie het lugversorging, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n kaggel, TV en gemaklike sitplek. Daar is gratis WiFi.
Die kothuis het 'n lekker stoep met 'n uitsig oor Reflections se dam en daar is 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Winterhoek-kothuis
- Selfsorg
- Cedarberg-huis
- Selfsorg
- Obiqua-huis
- Selfsorg
- Kasteelberg-kothuis
- Selfsorg
- Perdeberg
- Selfsorg
- Witzenberg-kothuis