LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+77
Lodge in Tulbagh

Reflections Guest Farm   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Reflections Guest Farm is 'n lieflike selfsorgplaas in Tulbagh in die Wes-Kaap. Die plaas is ideaal vir vakansiegangers of paartjies wat op soek is na 'n naweekwegbreek en bied 'n rustige vakansie-atmosfeer.

Verblyf word in 4 kothuise en 2 huise gebied. Elke kothuis en huis het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n asemrowende uitsig oor die dam. Die dam is die middelpunt van hierdie rustige ligging in die Tulbagh-vallei, wat dit ideaal vir romantiese wegbreke en gesinsvakansies maak.

Aktiwiteite op die plaas sluit baarshengel, roeibote, kano's en swem in.

Kom besoek die asemrowende wynplase wat hierdie skouspelagtige vallei omring, of durf een van die aktiwiteite in die vallei aan, wat perdry, bergfietsry, voetslaan en Zipline insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adriaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar boek as ek die area besoek. Pragtige plek, netjies en goed toegerus. Mooi omgewing en stil.
Sep 2026
James T
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Dit is 'n ongelooflike mooi plek. Die kaggel en al die geriewe was uitsonderlik.
Jul 2026
Willem S
Saam met lewensmaat
5.0
We had a wonderful stay at Reflections Guest Farm with beautiful surroundings. Had a wonderful stay at Reflections Guest Farm! The sett...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Gideon S
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Is uitstekende verblyf. Baie netjies en alles werk! Die gasvrou gaan uit haar pad om vir seker te maak jou verblyf is aangenaam.
Jan 2026
Caroline S
Saam met lewensmaat
5.0
Rejuvenating. So relaxing and peaceful. Picture perfect. Host was very accommodating and went the extra mile.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reflections Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f254692bfd22cfd90fa085d136eb3e99fb80d1ffdf831092a1b794bc4d4aeac54fd5461385c3fc2cc14c1b73971e42a888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Theuniskraalpad Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.234308331197 19.142990112305
Soek in 'n groter streek