Regal Inn Ballito
- Kapasiteit: 86 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stewart-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Regal Inn Ballito is 'n hotel wat 20 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, op die drumpel van die Zimbali Gholfklub in die kusdorp Ballito geleë is.
Verblyf is in 5 kamertipes wat smaakvol versier is beskikbaar. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamers het platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Die hotel het 'n snoepmasjien met koue koeldrank. WiFi is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Stewart-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Regal Inn Ballito het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 86 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stewart-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom