Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reggies Nursery

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Reggies Nursery
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Stephan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Enkelreisiger

Beste waardeer vir geld.

Reggies is 'n uitstekende plek vir enige tipe reisiger. Jy kry uitstaande professionele diens van Toela en haar Span. Hulle is vriendelik en altyd gereeld om te help. Die kwekery skep 'n rustige atmosfeer waarin enige Persoon kan ontspan. En die ontbyt is uit die boonste rakke. Voorwaar 'n plek van gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reggies Nursery se terugvoer

Baie dankie Stephan, dit word regtig waardeer. My gaste is belangrik vir my. Seën vir jou, vertrou ons sien jou weer.

Reggies Nursery
Riekie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riekie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid tussen die mooiste groen plante en lieflike bome.

Knus huisies tussen lowergroen plante. Gasvryheid van Gasvrou is wonderlik. Kan beslis aanbeveel vir 'n vinnige oornagplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reggies Nursery se terugvoer

Baie, baie dankie Riekie, ek waardeer. Wonderlike gaste soos julle altyd welkom. Toela by Reggies.

Reggies Nursery
Rene D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die houthuis wat ons in geslaap het is nie wat ek bespreek het nie.

Ek het spesifiek gevra vir beskikbaarheid van die Blessings-eenheid. Beskikbaarheid is bevestig maar het nie gesê vir watter eenheid nie. Ons is in 'n Wendy-huis geplaas. Dit is wel netjies gewees. maar die ligte van al die elektriese toestelle skyn baie helder en pla as jy wil slaap. Die parkeringarea en die tuinpad na die eenheid is toegepak met plante. Die lugverkoeling is R60 ekstra en self na ek gevra het vir die gebruik teen ekstra koste is dit nie beskikbaar nie. In die hitte was dit baie ongerieflik in 'n houthuisie met net 'n waaier. Die versters het nie diefwering nie en kon ons dus nie die vensters oop los nie. Die badkamervenster kyk reg in hul buurman se sitkamer in en die blinder maak dit nie toe nie, veral 'n probleem in die aand. Die area vir ontbyt is buite en nie groot genoeg vir al die gaste as almal dieselfde tyd gaan eet nie. Ons het glad nie daar ontbyt geëet nie. As daar geen krag is nie is daar ook nie waterdruk nie. Ons het gegaan vir 'n funksie Saterdag en moes rondskarrel om plek te kry om te strort sodat ons nie laat is vir die funksie wat ons moes bywoon nie. Ons is eers Saterdagoggend meegedeel van die situasie toe ons vra oor die water wat nie werk nie. Ek het alreeds my balans Vrydag met my aankoms betaal. Saterdagmiddag is ek gevra dat ek die balans nog verskuldig is?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reggies Nursery se terugvoer

Goeiedag,

Jammer as die eiendom nie na jul wense was nie. U man het gese die waaier sal genoeg wees. Let asb. ook op dat n lugverkoeler nerens op ons eiendom adverteer word nie en is dus onregverdig om dit te verwag.
Die gaste wat vroeer in geboek het, het per ongeluk in verkeerde eenheid gegaan. Jy kon net vra om te skuif. Jammer daaroor. Groete,

Reggies Nursery
Sia R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sia R
Besigheidsreis

Perfect stopover.

Exactly what we needed. Clean and safe and the staff were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reggies Nursery se terugvoer

Thank you so much, much appreciated. Toela at Reggies guest rooms.

Reggies Nursery
Tshifhiwa F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshifhiwa F
Saam met vriende

Quiet, nice.

Pleasant, nice and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leigh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very average.

Room was very small and cramped. Breakfast very average - reheated and no choice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reggies Nursery se terugvoer

Sir if you ask for n certain time to have breakfast and you are not in time, the breakfast will be re heated.
Toela

Reggies Nursery
George B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere en rare ervaring om in die kwekery te woon.

Die ligging is ideaal vir mense en kinders wat aan 'n sportbyeenkoms of ander aktiwiteit in Polokwane moet deelneem. Dit is 'n rustige plek waar mens kan ontspan en die kwekery, hoewel relatief klein, is besonders met 'n groot verskeidenheid plante wat 'n aangeneme atmosfeer skep. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reggies Nursery se terugvoer

Thank you!!

Reggies Nursery
Lynette L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette L
Gesin met tieners

Close to freeway. Clean and very convenient for overnight stop. Host was excellent!

Excellent for a one night stopover close to restaurants and shopping as we as easy access to the freeway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reggies Nursery se terugvoer

Thank you so much for your kind words.
Toela at Reggies
God bless.

Reggies Nursery
Rochelle P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle P
Enkelreisiger

Sielsverrykend.

Die rustige atmosfeer, laat jou voel jy het tuisgekom na 'n lang uitputtende dag. Vir die persoon wat rustigheid en kalmte soek uit die besige stadsverkeer is Reggies Nursery net die regte plek om te ontspan. Ek kan Toela nie genoeg bedank vir haar vriendelikheid en besorgdheid tydens my verblyf nie, woorde kan nie beskryf hoe ek dit waardeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G
Enkelreisiger

Baie dankie vir ' n huislike atmosfeer en pragtige tuin om in te ontspan. Ek sal graag weer by julle oorbly!

Dit was 'n aangename ervaring om sentraal geleë, gesellige en veilige akkommodasie in Polokwane te gebruik. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie D
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie tevrede met aanbieding, fasiliteite en die persoonlike aandag en toesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe K
Besigheidsreis

Baie lekker en aangenaam.

Dit was baie lekker stil en rustig, net waarna ek gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Enkelreisiger

Baie huislik en Toela het uit haar pad gegaan om my tuis te laat voel.

Dit is 'n baie rustige omgewing en voel soos 'n tuiste weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie A
Besigheidsreis

Rustige omgewing.

Het voldoen in my behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ooststraat 88, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2YzliYzNkLWRiZTYtNGQxOC05NGY5LTY2MzgwYmUwZjQyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 88 Oost Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.900500484742 29.468794551955