LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38

3 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Claudius place, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Rein bied gemaklike verblyf in Pretoria, ideaal vir ontspannings- of sakereisigers, en is gerieflik geleë naby hooftoegangsroetes, hospitale, winkelsentrums en gewilde besienswaardighede.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Luukse katoenbeddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en induksiestoof. Gratis verversings is ook ingesluit met aankoms. Die slim-TV het DStv, Netflix, Disney+ en Showmax. Gratis, onbeperkte WiFi en 'n werkruimte is ook beskikbaar. Beurtkrag is in plek met 'n volledige sonkragstelsel en internet gekoppel aan 'n UPS, en die eiendom het ook watertenks.

Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad, braaigeriewe, 'n vuurput, 'n buite-eetarea en veilige parkering agter 'n hek. Skoonheidsbehandelings, 'n haar- en naelsalon en 'n daaglikse skoonmaakdiens is op die perseel beskikbaar. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Pretoria-Oos Hospitaal, Kloof Hospitaal, Woodlands Mall, Parkview Mall, Kimiad Gholfbaan, Rademeyers en Rietvleidam. Die eiendom is sentraal geleë naby die N1, R21 en Old Delmas Road, wat dit 'n ideale basis maak om die omgewing te verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jurgens D
5.0
Lieflike kamer en omgewing. Baie lekker gebly. Gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel.
Okt 2026
Karen D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, skoon, pragtige dekor. So mooi uitsig. Fantasties! Baie dankie vir die puik diens en 'n pragtige netjiese plekkie. Julle vriendelikheid en...
Sien meer
Okt 2026
Ida Charlotte V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Ongelooflik lekker, uit die hepe uit.
Sep 2026
Maria N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly. Baie netjies met baie vriendelike gashere. Sal definitief weer daar gaan bly.
Sep 2026
Maryna D
5.0
Mooi eenheid met pragtige tuin. Veilig en goed geleë. Alles is splinternuut, skoon en netjies. Pragtige gasvrou wat goed kommunikeer. Sal definitief w...
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Claudius place, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Gaste dink Rein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag, vir 3 mense
Bespreek

14 Claudius place, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1ead8087d67c3497c297519e2b4469fa5442e7dd4a19257e6c7ff7f9ab5862c260ca71791c9448cae250dcd480ebd01aebd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag, vir 3 mense 24 5 1 5 14 Claudius place Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.82425619956 28.290377264418
Soek in 'n groter streek