- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off Mission Road, Remkuil Farm, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Remkuil Gastehuise - Geloof, Hoop en Liefde is op die oewer van die Swartrivier en bied selfsorgverblyf op 'n plaas in die Overberg net 20 km vanaf Botrivier en 31 km vanaf Greyton.
Hiér het gaste die keuse tussen die Geloof-eenheid met slaapplek vir 3, die Hoop-eenheid met slaapplek vir 5 en die Liefde-eenheid met slaapplek vir 6. Dit is dus ideaal vir 'n groep vriende en gesinne. Die huise maak gebruik van sonkrag en gasgeisers en beskik oor 1 of 2 slaapkamers met 'n kombuis. Die slaapkamers het dubbel- en enkelbeddens en elke huis het ’n aparte, privaat badkamer met ’n stort en toilet. Hoewel die badkamer 15 m ver is, word die paadjie saans belig.
Elke huis het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n vuurmaakplek binne toegerus is. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet.
Parkeerplek is op 'n aparte erf wat omhein is beskikbaar. Vriendelike troeteldiere is welkom indien vooraf gereël word en moet aan leibande bly wanneer hulle stap. Vuurmaakhout is op die perseel te koop, maar gaste mag nie enige oop vure sonder toesig laat nie. Daar is 'n SAPD-plaaswag binne stapafstand vanaf die huise beskikbaar.
Die plaas bied piekniekplekkies in die veld, asook stap- en fietsryroetes. Verder kan gaste die lammertjies, skape en beeste besigtig. Plantseisoen is tussen April en Mei, en oesseisoen is tussen Oktober en November en dan kan gaste versoek om 'n rit op die stroper of trekker te neem teen 'n addisionele koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 3 gaste en maak gebruik sonkrag en gasgeisers. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en enkelbed, 'n kombuis en 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die badkamer is net 15 m van die huise af en die paadjie word saans goed belig.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n vuurmaakplek binne toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet. Die huis let na 'n stoep met 'n uitsig oor die rivier en vuurmaakhout is op die perseel te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Remkuil Gastehuise - Geloof, Hoop en Liefde is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en maak gebruik van sonpanele en gasgeisers.
Die huis deel 'n alleenstaande badkamer met 'n stort en toilet wat net 15 m vanaf die huise is.
Vriendelike troeteldiere is welkom indien vooraf gereël word en moet aan leibande bly wanneer hulle stap.
Vuurmaakhout is op die perseel te koop, maar gaste mag nie enige oop vure sonder toesig laat nie.
Gaste kan die plaasdamme op hul eie risiko benut.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die gastehuis lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 5 gaste en maak gebruik sonkrag en gasgeisers. Daar is 2 slaapkamers en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet en is 15 m van die huise af geleë. Die paadjie word saans goed belig.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n vuurmaakplek binne toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet. Die huis let na 'n stoep met 'n uitsig oor die rivier en vuurmaakhout is op die perseel te koop.
Die vuurherd dien as 'n kaggel en is groot genoeg vir 'n braaiplek. Hout is in 'n groot wynvat beskikbaar teen R150 en die kontant kan in die beskuithouer gelos word. Die vuurherd en kombuisarea is in een vertrek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Remkuil Gastehuise - Geloof, Hoop en Liefde is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en maak gebruik van sonpanele en gasgeisers.
Die huis deel 'n alleenstaande badkamer met 'n stort en toilet wat net 15 m vanaf die huise is.
Vriendelike troeteldiere is welkom indien vooraf gereël word en moet aan leibande bly wanneer hulle stap.
Vuurmaakhout is op die perseel te koop, maar gaste mag nie enige oop vure sonder toesig laat nie.
Gaste kan die plaasdamme op hul eie risiko benut.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die gastehuis lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Geloof
- Selfsorg
- Hoop