+21
Selfsorg in Hillcrest

Rest @ Edna 55

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Als wat jy nodig het. Netjies, gerieflik, skoon en veilig. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
1 nag
5.0
Jul 2026

Baie lekker gekuier. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons aangemoedig om die lugreëling te gebruik en nie koud te kry nie. Plekkie was gerieflik, skoon en lekker om by oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian F
1 nag
5.0
Jun 2026

Great. The best! Great stay and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naude S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Clean and cozy. Friendly, cozy little place, just as they advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Home away from home. Lekker gebly. Sentraal geleë. Waarde vir geld, alles op sy plek en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia A
1 nag
5.0
Jun 2026

My stay by Rest @ Edna was the best. I will not sleep anywhere else when I have to travel to Kimberley again. Thank you so much, Marietha. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker verblyf. Heerlike verblyf, baie vriendelike gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia L
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Die plekkie is bo verwagtinge mooi gewees, baie cozy, skoon en netjies. Dit is 'n pragtige plekkie, met alles wat jy nodig het, pragtig skoon en hulle het alles deeglik beplan met uitleg tot die kleinste detail van goed wat jy dalk kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franjo V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Netjies, waarde vir geld. Baie lekker gebly en diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Veilig, baie netjies en alles wat mens nodig het. Heerlik gebly. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

55 Edna Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf325fef9742beefe5ac45f8864178a4d940d1c4d1c5332603ece511d45b4526f30856c99adabbc8cbdf790782eb215b409e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 55 Edna Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.757271150458 24.73858655582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang