Reverie Kalahari Pod
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Inklok is streng by Kalahari Anib Lodge, vanwaar jy na Reverie Kalahari Pod oorgeplaas word.
Jou voertuig sal veilig by Kalahari Anib Lodge gestasioneer word.
Privaat voertuie word nie by Reverie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Geen selfry-safari in Gondwana Kalahari Park nie.
Geen veldry in Gondwana Kalahari Park nie.
Ekstra besoekers word nie toegelaat nie.
Etes word voorberei volgens jou voorkeur en dieetvereistes; jy het die opsie om 'n privaat sjef aan te vra as jy wil, dit kan met aankoms gedoen word, of jou etes sal by jou afgelewer word vanaf die lodge.
Daar is geen dienspersoneel of sjef tydens jou verblyf by Reverie nie, om volledige eksklusiwiteit en intimiteit te verseker, maar jy sal te alle tye radiokontak met jou eie toegewyde gasheer hê.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C20, Reverie Kalahari Pod, 30 km from Mariental, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang