Reverie Kalahari Pod
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- C20, Reverie Kalahari Pod, 30 km from Mariental, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Reverie Kalahari Pod is in die pragtige, rooi Kalahari-duine net 30 km noordoos van Mariental geleë en bied 'n eksklusiewe oase waar 'n paartjie behoorlik kan rus en inspirasie uit die tydlose gebruike van die Khoi-San-mense kan put.
Die unieke pod bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, dubbelstort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n kroegie waar gaste drankies kan voorberei. Langs die kombuis is daar 'n ontbythoekie en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en gratis WiFi.
Buite is daar 'n groot stoep met gemaklike sitplek, braaigeriewe, sonstoele en 'n plonspoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 161
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- C20, Reverie Kalahari Pod, 30 km from Mariental, Hardap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C20, Reverie Kalahari Pod, 30 km from Mariental, Hardap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang