Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.
Stilte-ure is vanaf 22:00 gedurende die week, en 00:00 gedurende naweke.
Die eenheid maak van sonkrag gebruik en gaste moet asb. ligte en elektroniese toestelle afskakel wanneer dit nie gebruik word nie.
Moenie warm kole sonder toesig laat nie.
Die water in die kothuis is behandelde rivierwater wat veilig is om te kook en te bad, maar gaste moet hul eie drinkwater saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Plot 25 Geelkop Nedersetting, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf86731e6b1752b52e3549f597be4068fce33021c667778727a338e14dfaa0afcbca7e65232a7e06b6fc9b52562d31551c95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) N14 Plot 25 Geelkop Settlement 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.659807340508 21.047988273378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem