Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - 402 On Sauer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 664 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Rhodes Cottages - 402 On Sauer is 'n ou, ongekunstelde selfsorghuis in die klein dorpie Rhodes. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ongekunstelde verblyf tussen die berge.

Die huis is volledig toegerus en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Drie van die kamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus vir die voorbereiding van maaltye en beskik oor die nodige toestelle insluitend 'n ou plaasstoof wat gebruik kan word vir verwarming op koue dae.

Die leefarea het rottangmeubels vir sitplek. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie en die perseel is na aan 'n hele paar winkels en restaurante. Dan en wan, tydens die wintermaande, kan gaste ook hulself behaag in die sneeu wat in die omliggende omgewing val.

Die huis is ook net 'n entjie se stap vanaf die Bellrivier. Dit bied geleenthede vir kunsvlieghengel en tjoepry.

Slaapplek

’n Bespreking by Rhodes Cottages - 402 On Sauer sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 8 resensies vir Rhodes Cottages - 402 On Sauer
Netheid
3.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Sauerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages - 402 On Sauer het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 664
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R2 664
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfac103aa88747780a960f0043e6e1ae2791bf5df4b642d165bc558511de8acc1a12df5b13f3b1fda60e788d3b0cb0e2a2bfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 664 per nag, vir 9 mense 8 5 1 4 Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.795356 27.9626361