Rhodes Cottages - The Eyrie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rhodes Cottages - The Eyrie is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge. Dié plekkie is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer af.

Die Eyrie is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gemaklike sit-/eetarea met 'n koolstoof. Die kamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, gasoond, eetgerei, breekware en ingeboude kaste.

Die huis het ook braaigeriewe buite, en daar is parkeerplek van die straat af vir 1 voertuig beskikbaar.

Rhodes Cottages - The Eyrie is loopafstand van 'n paar plaaslike restaurante en die bekende Bell-rivier. Gaste kan ook die gereelde sneeu gedurende die wintermaande geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Rhodes Cottages - The Eyrie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rhodes Cottages - The Eyrie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 080 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za