LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhodes Cottages- Bellbrook | LekkeSlaap
+5

Rhodes Cottages- Bellbrook

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauer-straat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 810 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rhodes Cottages- Bellbrook is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n plaasstyl wat in die klein, prentjiemooi dorpie Rhodes geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat smag na 'n stil wegbreek in die berge.

Rhodes Cottages- Bellbrook bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer in die hoofhuis en daar is 'n tuinkothuis op dieselfde perseel. Elke slaapkamer in die huis het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n bad, en daar is 'n bad, wasbak, en toilet in die badkamer. Die tuinkothuis het 2 enkelbeddens, 'n stort, wasbak, toilet, en 'n ten volle toegeruste kombuisie.

Die kombuis in die hoofhuis is goed toegerus vir gaste wat wil kook. Die woonkamer is snoesig en gerieflik en toegerus met 'n oond wat hout en houtskool verbrand vir hitte in die winter. Daar is ook 'n TV met 'n DStv-koppelpunt (onthou om jou eie slimkaart en dekodeerder saam te bring). Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. En Bellbrook is net 'n klein entjie se stap vanaf die bekende Bell-river en die restaurante af.

Dit sneeu gereeld in die omgewing gedurende die winter.

Slaapplek

’n Bespreking by Rhodes Cottages- Bellbrook sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Rhodes Cottages- Bellbrook
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sauer-straat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages- Bellbrook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 810
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 810
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauer-straat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2MWIwYjk4LWNkNDctNDcxYy1hNWQ1LWRhYzg4MDM1NTBjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 810  per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.794313162005 27.964785098993
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!