Rhodes Cottages- Dooley's House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rhodes Cottages - Dooley's House is 'n unieke, stil selfsorghuis in Rhodes in die Suidelike Drakensberg. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, ver van die stad se geraas af.

Dooley's House is basies gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die kombuis sluit die nodige toebehore in om maaltye voor te berei en daar is 'n leefarea met sitplek. Die Queen Anne-stoof in die kombuis sal jou warm hou in die winter.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eiendom is stapafstand van Rhodes se restaurante af. Rhodes Cottages - Dooley's House is 'n hanetreetjie vanaf die bekende Bellrivier waar kranige vissermanne kunsvlieghengel kan geniet.

Dan en wan, gedurende die wintermaande, kan gaste ook hulself behaag in die sneeu wat in die omliggende omgewing val.

Slaapplek

'n Bespreking by Rhodes Cottages- Dooley's House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rhodes Cottages- Dooley's House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 745 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za