Rhodes Cottages- Welgemoed Trout Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rhodes Cottages - Welgemoed Trout Lodge is 'n selfsorg-lodge net 23 km van die klein dorpie Rhodes af in die Suidelike Drakensberg-streek. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek na aan die Bokspruitrivier.

Die lodge is gerieflik gemeubileer en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het ondervloerse verhitting met 'n bad en/of stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste.

Daar is gemaklike meubels in die sitkamer en 'n TVen opvoudeure wat van die leefarea na veranda lei. Die veranda spog met patiomeubels en asemrowende uitsigte. Welgemoed Trout Lodge is 'n kort entjie se stap van die rivier af, waar kranige vissermanne heerlik kan kunsvlieg- en forelhengel.

Ander doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan en vierwielmotorfietsroetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by Rhodes Cottages- Welgemoed Trout Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rhodes Cottages- Welgemoed Trout Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 140 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]