16 Rhodes North Self-Catering Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

16 Rhodes North Self-Catering Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in Die Boord in Stellenbosch, sowat 3 km van die middedorp af.

Ons het 'n selfsorg-gesinswoonstel en 'n selfsorg-ateljeewoonstel. Elke woonstel is smaakvol ingerig en beskik oor 'n kombuis, badkamer, en veilige parkeerplek agter 'n hek. Daar is ook WiFi en werkruimte vir skootrekenaars. Die woonstelle is ideaal vir paartjies of vriende wat die Wynlande kom verken.

16 Rhodes North Self-Catering Apartments se ligging bied maklike toegang tot die R44-hoofweg, lieflike restaurante en talle wynplase. Besienswaardighede in die omgewing sluit museums en die Universiteit van Stellenbosch se kampus in. Die dorpie Franschhoek, asook Kaapstad, is net sowat 45 minute hiervandaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 16 Rhodes North Self-Catering Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R978 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za