Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhus Lancea Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Rhus Lancea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zinnia W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinnia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden gem! Worth it over and over again!

The best cottage you will ever stay in! The hosts are out of this world amazing and accommodating. Extremely clean, you will want to walk barefoot throughout your stay. It really is such a beautiful place. Everything that you need is there, from a lovely pool, your own private garden/braai area, a fully functional kitchen, and a stunning bath and shower. Cannot recommend this strongly enough. A refreshing breakaway from the city, so calm and relaxing, definitely exceeds all expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm and relaxing.

Life away from the city was very nice and relaxing with the beautiful view, really enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewaldt D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Kans om niks te doen.

Rus en vrede. Sal terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrine S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware opregte gasvryheid ooit!

Beste besluit ooit! Gasvryheid uit die boonste rakke! Regret plek vir rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Enkelreisiger

'n Ware juweel.

Vriendelike diens, puik, skoon en netjies. Ek het waarlik heerlik uitgerus en kon weer bietjie batterye laai en mens word. Heerlike stil plekkie om rustig kwaliteit tyd saam God te spandeer. Sal voorwaar weer gaan. Uit en uit die moeite werd met plat op die aarde, nederige eienaars wat werklik die ekstra myl stap om jou verblyf onvergeetlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plek met vriendelike en behulpsame eienaars.

Goeie wegbreekplek van die gejaag van die stadslewe en is baie rustig om te ontspan. Vriendelike eienaars en lekker stil en rustige plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best! You can stop looking at others, book this one!

This is simply the best cottage we have ever stayed in, not only is it clean and convenient but it's beautifully designed and constructed. You have a private garden with bird life all day, a braai, a wonderful open-plan bedroom, a deep bath and big shower and a fully functional kitchen. Cannot recommend this strongly enough, our hosts were fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhus Lancea Cottage se terugvoer

Thank you Justin. We try to do the same for the guests as though we would do for our children. Greetings

Rhus Lancea Cottage
Leigh S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and quiet with nature around you.

Welcoming and felt at home, would definitely go to Rhus Lancea Cottage again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewaldt D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Geen TV, geen WiFi, geen versteurings, sit en lees voor die kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was absolutely gorgeous, Willem and Tannie are such pure souls.

The pictures don't do justice, this place is beautiful, and the view is to die for. Definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrico V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing breakaway.

This cottage is so well stocked, you can essentially only bring your food and clothes. An abundance of wood was supplied, with firestarters. Veggies from their garden were given and we also received fresh bread. It felt like relaxing with family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kalps R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalps R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We were there over the weekend of the 17th of March 2023. We had the most amazing time ever. It was peaceful and quiet, just what we needed to relax. The cottage on the whole is kept very neat and tidy, and the workmanship is excellent. The decor on the inside of the cottage is excellent. Thank you for having us uncle Williem and aunt Tinkie, we really enjoyed our stay. Will definitley recommend the place anytime, just to get away from the city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat, lieflik.

So lekker gekuier. Die woonstel is so mooi versier, die spasie is so groot, jy voel nie beknop nie, mens het plek vir alles, alles is baie skoon en netjies. Die badkamer is baie mooi en groot, die bed is gemaklik, die water proe baie lekker, daar is vars blomme in die badkamer. Jy word so mooi na gekyk hierso! Sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful and relaxing.

What an oasis of peace. Beautiful cottage, well stocked with everything you need and thoughtful extras provided by amazing hosts Willem and Tinkie. If you need to get away and rest, you need to visit this gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlize N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek wegbreek.

Dit was 'n wonderlike ervaring by Rhus Lancea Cottage. Dit is pragtig en baie ruim. Ons was hartlik verwelkom deur Willem en Tannie Tienkie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay in the most beautiful country cottage.

Willem and Tienkie went out of their way to make sure that we were comfortable and had everything we need. We arrived to freshly picked flowers and herbs decorating the cottage, chocolate on our bed and a freshly baked tea cake in the kitchen, oh and some fresh vegetables from the garden. The cottage is really beautiful, a lot of thought and creativity went into it and it was a very pleasant stay, we would definitely like to return. The cottage absolutely has everything you need, down to the firewood and firelighters, as well as picnic blanket and basket. The bed was the most comfortable we have ever experienced at a self-catering cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rhus Lancea Cottage is the type of place for when you want to take a break and breath in fresh air.

Upon my arrival, I was greeted in a very friendly manner, the cottage was beautiful and kept in a good clean condition. The bathroom has both a shower and bath and both are exceptionally decorated and big. One can see the amount of thought the owners have put in, for instance, fresh flowers in the house, breakfast cookies, Hug in a Mug cappuccino, shower towels and swimming towels and so so much more. I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kothuis! Pragtige dekor, privaatheid en uitsig oor die heuwels!

Willem het ons met baie kort kennisgewing baie vriendelik ontvang. Hy en sy vrou is baie gaaf. Die gras was pas gesny en sy vrou Tinkie het vir ons die heerlikste, varsgebakte suurlemoen cupcakes gebring. Die privaat tuintjie is pragtig. Daar was 'n baie slim braai in die tuin en baie vuurmaakhout. Die dekor is ook baie stylvol en interessant. Die groot stort en bad was 'n treat! Dit was so lekker om die skapies te hoor blêr en ons het vriende gemaak met Cyan, die perd. Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gizelle L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle L
Enkelreisiger

Restful, quiet and beautiful.

Rhus Lancea is a wonderful gem in Magalies! Wonderful welcome and cleanliness. Beautiful place to recharge for the new year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Total bliss and tranquility in a gorgeous cottage.

My wife and I made a late booking for a 3-night stay. Immediately after payment was made the host called me with directions and would meet us on the road where we were to turn off, all it took was a call when we were close, and indeed Willem and Tinkie were there. The care and details provided in the cottage were delightful the furnishing and fittings were amazing. It was a cold weekend and Willem made sure there was ample firewood supplied. The surroundings and amazing gardens were bliss, we managed to spend some time at their glorious pool in total privacy as well. Superb value for money with amazing hosting and we are already looking to see when we can get back here as for us and I guess most people for a break away you do not need more than this. All facilities were more than adequate for us - total bliss.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seipati K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seipati K

The place was peaceful and the service was money worthy.

I am a very happy customer and planning to go back to Rhus Lancea Cottage again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en het dit so baie geniet om net te ontspan! Lieflike plekkie.

Sal vir seker dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very quiet and peaceful stay.

If you are looking for a getaway from everything with peace and quiet this is the palace to go. The hosts are so friendly and helpful, including the 4 legged ones. what a welcome we received. The facilities were everything we wanted. We will most definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dana C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute gem in Magaliesburg!

What a beautiful cottage tucked away in the mountains. Willem and Tinkie were so welcoming and made us feel so at home. All the little touches of decor made it such a special cottage to spend time in. Just the perfect place to relax and rejuvenate the soul. All the comforts of home with the peace and quiet of the countryside. We look forward to staying here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linzi C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linzi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful.

Thanks to Willem and Tinkie for their amazing hospitality! (and to Pokolosie, Sparky and Spot). Their cottage was the perfect ratio between creature comforts and rustic. The farm was so peaceful, an amazing place to explore to get away from the city life for a bit. Everything one needs for a great getaway, they've thought of and catered for. The fireplace inside the cottage was a beautiful focal point and the decor was very tasteful. (My favourite place was the spectacular bathroom - not called a ladies bathroom for nothing)! Thanks again to our amazing hosts and we're looking forward to coming back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Ek hou van nuwe plekke. Nog nooit is ek verwelkom met hartlikheid, vars kruie en 'n koekerigheid op die tafel nie. Nog nooit was byna alles in die kothuis, 'n handgemaakte kunswerk nie. Silwerskoon en sóveel ekstras. Ek kom graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andri E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid vir die siel.

Ons het ongelooflik lekker gebly in die kothuis wat oom Willie-hulle met so baie liefde gebou en aan mekaar gesit het. Geen detail was misgekyk nie. Die gasvryheid was van die boonste rakke - ons was tot bederf met 'n lekker stukkie tuisgebakte koek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gunter P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Gunter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlik 'n rus vir die siel.

Baie vriendelike verwelkoming. Baie rustige plek en alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel H
Enkelreisiger

Rhus Lancea is 'n lafenis vir die siel - dis rustig en stil en privaat, en naby genoeg aan die stede vir 'n blitsige naweekwegbreek.

Baie goed ingerigte plekkie met 'n lekker kaggel, pragtige bad, en alles wat mens nodig het. Die fynere details en omgee is wat die plek van ander onderskei - koffie en tee, beskuit, handewasseep, dik winters kamerjasse, sneesdoekies. Die eienaars gee regtig om vir hul gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gewees. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Dit is 'n pragtige kothuis, netjies ingerig en privaat. Eienaar doen regtig moeite en mens voel baie welkom. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis terugaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibongile M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very clean.

Nice place for romantic weekend and they were so welcoming. We really enjoyed the pool, was clean, everything on point. Safe place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing atmosphere, enjoyed every minute of the scenery.

The owners were so welcoming and pleasant. We had a beautiful soft cake on arrival. The set up is awesome and a metal dish used as the shower head (very unusual). Clean, neat and very tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kosterweg R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6515ac6563bff40b880f91efbb0651807fb2ff125545036286a88cfbfe87aae7a088082fdc11cec9f026fa6c097e51f4c7ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Koster Road R509/V2 Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -25.992345240625 27.519845642853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem