Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhus Lancea Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Komplimentêre toiletpapier, ontsmetmiddel en skottelgoedseep word voorsien.
Let wel dat daar 'n 400 m grondpad na die verblyf lei. Swem- en badhanddoeke word voorsien asook 'n piekniek mandjie met houers en fles word. Bring jou eie eetgoedjies vir die mandjie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kosterweg R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6515ac6563bff40b880f91efbb0651807fb2ff125545036286a88cfbfe87aae7a088082fdc11cec9f026fa6c097e51f4c7ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Koster Road R509/V2 Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -25.992345240625 27.519845642853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem