Riders Rest Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-singel 14, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riders Rest Bed & Breakfast bied 'n ou wêreldse, koloniale, plattelandse atmosfeer en is Port Alfred geleë. Dié B&B bied 'n tuin met rustige sithoekies, sommige met 'n uitsig oor die marina, en gaste kan ook op die lieflike stoep ontspan en 'n maaltyd, koffie, tee of skemerkelkie geniet.
Verblyf is beskikbaar in 4 gaste-suites wat elkeen slaapplek vir 2 volwassenes het en elke eenheid is individueel versier. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n pootjiesbad, 'n stort, toilet en 'n wasbak. Al die kamers het 'n platskerm-TV, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is gratis WiFi.
Elke kamer het 'n luukse dubbelbed en 'n privaat uitgang na die groot stoep.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beach-singel 14, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Riders Rest Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-singel 14, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap