Rietjiesbos Self Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 281 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Matthew H
1 nag
5.0
Nov 2025

Perfect little oasis. Gorgeous secluded courtyard with lovely spacious and well-furnished rooms (and bathrooms), beautiful garden, incredibly welcoming and friendly hosts. Couldn't have asked for more, only regret not staying longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lovely decorated room with crisp linen and towels. Beautiful bathroom. Lovely. Perfect, such attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Thank you so much for the beautiful review We loved hosting you both! Hope to see you back again soon. Kind regards, Malcolm and Glyn

Helen W
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Perfect spot to stay. Rooms spotless, with everything you could need. A great place to stay as a group. Each couple had their own space. All rooms are beautifully made up with everything you could need. Loved our stay. Incredibly generous and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Thank you for the great review, Helen! Your group of family and friends were fabulous, fun guests and we'd love to welcome you all back. Kind regards from us both.

Johlette A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekend en meer as dit. Dit was die lekkerste blyplek nog op die webtuiste. Hierdie plek was uitstekend, ek gee hulle 10/10. Glyn was so gasvry. Alle seën op hulle plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Jo! Ons het julle familie se vriendelikheid so waardeer. Kom gou-gou terug Beste wense vanaf die hele Rietjiesbos span.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie vir die mooi resensie

Leatitia P
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantastiese verblyf en uitstekende gasheer en gasvrou! Dit was weerens 'n lekker oorslaap met uitstekende geriewe. Dit was volbespreek, maar die gaste was bedagsaam en stil. Die swembad se beligting is pragtig saans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Leatitia Ons is so bly dat jy jou verblyf by Rietjiesbos geniet het. Vriendelike groete, Malcolm en Glyn

Martin C
1 nag
5.0
Sep 2025

Uitsonderlik vir oornagverblyf. Die nuwe eienaar was besonder gaaf en behulpsaam en het moeite gedoen om te verseker dat my verblyf aangenaam was en om seker te maak dat ek niks benodig nie. Die kamer was smaakvol en kunstig gemeubileerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Martin! Ons is so bly dat u die verblyf by Rietjiesbos geniet het en ons sien uit daarna om u eendag terug te verwelkom. Vriendelike groete

Kathy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oorslaap oppad Mosselbaai toe. Kamers is gemaklik, silwerskoon en met liefde uitgerus met alles wat mens benodig. Pragtige tuine met uitsig oor die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie vir die pragtige resensie, Kathy! Julle was wonderlike gaste; kom asb. gou-gou terug. Vriendelike groete, Glyn en Malcolm

Elmarie V
1 nag
5.0
Sep 2025

Silwerskoon, netjies. Selfs my motorvenster skoon gewas voor my vertrek! Heerlik! Was aangenaam verras!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie, baie dankie! Ons klein spannetjie het jou besoek baie waardeer. U is altyd welkom by Rietjiesbos. Vriendelike groete.

Sk O
1 nag
5.0
Aug 2025

Lieflike plek om oor te bly. Ek gaan beslis weer daar oorbly as ek reis. Fantastiese plek om oor te bly. Stil, vriendelik ontvang en die plek was super netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie! Kom asb. gerus weer terug. Vriendelike groete, Malcolm en Glyn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 281

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17858a9eb95a18eaae21707b0b536b37d02fef2d26628c4820eca8266e0bb01cfc0a7712946e94d0bf1d1a52637389dd0fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 281 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang