+83
Selfsorg in Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rietjiesbos Selfsorg is in Graaff-Reinet geleë en bied selfsorgverblyf in 'n rustige tuinomgewing binne loopafstand van plaaslike restaurante, kunsgalerye, museums en historiese plekke.

Die eiendom bestaan uit 5 aparte eenhede. Hummingbird, Dove en Finch bied elk slaapplek vir 2 gaste. Hoopoe bied slaapplek vir 3 gaste, terwyl Swallow 'n gesinseenheid vir vier gaste is. Alle eenhede sluit selfsorggeriewe in en het toegang tot privaat badkamers.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde tuinarea met braaigeriewe onder 2 groot bome. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar agter 'n outomatiese hek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 301 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gemaklik en keurig! Alles so pragtig en keurings tot die fynste detail. Klein dingetjies wat saak maak. Roompies en spesies. Verskillende t...
Sien meer
Jan 2026
Kirsten M
Gesin met tieners
5.0
Would highly recommend! Have stayed in a few places in Graaff-Reinet and Rietjiesbos is our new favourite! Malcolm and Glyn are incredi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Cornelia V
Gesin met tieners
5.0
Super, detailed, skoon, kliëntediens oortreflik. Super verblyf geriewe, super kliëntediens, super gerieflike detail. By verre die oulikste plek waar o...
Sien meer
Jan 2026
Eric N
Saam met lewensmaat
5.0
Genot en gemoedsrus op die platteland. Sal hierdie verblyf 10/10 gee. Baie netjies en alles wat mens nodig het en nog meer vir 'n oornag of 2. Dit is ...
Sien meer
Jan 2026
Wikus B
Gesin met tieners
5.0
Veilig, stil en perfek vir oorslaap. Sien sterre.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 301

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rietjiesbos Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17858a9eb95a18eaae21707b0b536b37d02fef2d26628c4820eca8266e0bb01cfc0a7712946e94d0bf1d1a52637389dd0fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 301 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang