+6
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Rietvleispruit 1

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rietvlei 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rietvleispruit 1 bied 'n rustige wegbreek van die besige alledaagse lewe. Gaste kan ontspan in die houtvuur-warmbad terwyl die braai in die agtergrond brand, en die skilderagtige berguitsigte en die stil, rustige omgewing in Montagu inneem.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel, wat 'n gemaklike ruimte skep om te ontspan.

Gaste kan hul bergfietse saambring en die eindelose grondpaaie in die omgewing verken. Daar is ook staproetes op die privaat eiendom wat na die berge lei, waar natuurlike fonteinpoele gevind kan word.

Ander nabygeleë aktiwiteite sluit in 'n besoek aan Guano-grotte, wat buitelug-swembaddens, 'n verhitte binnenshuise swembad, plonspoele vir kinders, perdry, 'n restaurant en vierwielmotorfietsritte bied. Glen Eden bied ook verskeie gesinsgerigte aktiwiteite, sowel as 'n restaurant en kroeg. Die nabygeleë dorp bied verskeie unieke restaurante, sommige met speelareas vir kinders. Daar is ook 'n Spar en Shoprite vir kruideniersware en ander noodsaaklikhede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Rietvlei 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rietvlei 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5be47eb719675a9eebef045ec2783c94189208b1254b929fbb08aba61d5f92ad36ba12061e16fc275f94370d26b8a42168f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) Rietvlei 1 Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.84520196332 20.221744287136
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang