Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Right Place

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfmannstraat 43, The Wolds, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 R360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Right Place bied bekoorlike verblyf in die skilderagtige area van The Wolds in New Germany. Dit het 'n gesellige atmosfeer, bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Geriewe in die kamer sluit 'n yskas, elektriese braaipan, mikrogolfoond, broodrooster, verwarmer, waaier, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n haardroër in. Let asb. dat die verblyf nie 'n stoof het nie. WiFi is ook beskikbaar. Daar is nie 'n TV nie, maar gaste kan Netflix op die rekenaar kyk.

Daar is verskeie geriewe wat krag aan die ligte en WiFi tydens beurtkrag voorsien.

Gaste kan die swembad geniet of met 'n koppie tee onder die lapa ontspan terwyl hulle die stilte en die natuur geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by The Right Place sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Right Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Wilna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Maande gelys 12

Ligging

  • Erfmannstraat 43, The Wolds, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Right Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
R400 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
R400 R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfmannstraat 43, The Wolds, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA735f9b23c6f63ee341baf3e91b1e44a6b337cb1592c9f9828a58f5fa8324610e1eba5ea55182eda4d743910111b2390748f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R360 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 43 Erfmann Street The Wolds 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7848369 30.8691162
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem