Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rilli's Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siyayi-rylaan 58, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rilli's Inn is 'n woonstelletjie op die eienaar se perseel in Mtunzini.

Verblyf is in 2 eenhede, naamlik Rilli's Inn Woonstel en Rilli's Inn Ateljeewoonstel, beskikbaar. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en die ateljeewoonstel aan 2 gaste.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, klitser, broodrooster en voedselverwerker toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele, 'n gemaklike tweesitplekbank, 2 enkelrusbanke en 'n TV. Daar is sonpanele in die geval van beurtkrag.

Die ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Rilli's Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Siyayi-rylaan 58, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rilli's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siyayi-rylaan 58, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA204c00ad71f806f30d9e8ff765f620397e91b4cbc400f9b75c4ba4b9d4cd4df7338385d52829747da74d7d488c2e52064c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 58 Siyayi Drive Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.9625133 31.7536291
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem