Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Risibikibos

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Effingham Parade 29, Southbroom, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Risibikibos is 'n selfsorgvakansiehuis loopafstand van 'n Blouvlagstrand in Trafalgar wat in 'n rustige kusdorpie naby Southbroom, in die hartjie van 'n natuurreservaat geleë is. Hierdie eiendom is ideaal vir groepe vriende of gesinne wat op soek is na 'n ontspanne toevlugsoord by die kus naby geriewe en besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Drie van die slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 'n stapelbed wat beter geskik is vir kinders. Die gaste van hierdie kamers deel die gebruik van 2 volledige badkamers elk met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 2 gastetoilette beskikbaar.

Die 2 oopplan-kombuise is elk met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n etenstafel in elk van die kombuise. Die huis het 2 sitkamers en bied genoeg ruimte vir gaste om te ontspan. Gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix is beskikbaar. Gasbraaigeriewe is op die dek met 'n see-uitsig beskikbaar.

Buite kan gaste 'n swembad en braaigeriewe by die boma vind, dit is ideaal vir 'n buitelug-kuierarea. Gaste se veiligheid geniet ook top prioriteit met 'n binne- en buite-alarmstelsel sowel as 'n 24 uur-reaksie-eenheid.

Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike netwerk en maak van sonkrag gebruik. Daar is ook watertenks met 'n filtreerstelsel en gaste sal dus nie deur water- of kragonderbrekings geaffekteer word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Risibikibos sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Risibikibos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Effingham Parade 29, Southbroom, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Risibikibos het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Effingham Parade 29, Southbroom, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ae27343f1830fbbbcac44369151dc0db85f5f1dcf127ce549af825a9b8dcfcb806778c29334ef491d83ee38b731c108b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 29 Effingham Parade Southbroom 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.963517315689 30.292935952988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem