Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivendell B&B

B&B
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern-laan 5, Hillcrest, Durban, 3650, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rivendell B&B is gerieflik geleë in die koel klimaat van die skilderagtige dorpie Hillcrest, slegs 20 minute vanuit Durban, en met maklike toegang tot beide die N3 en M13 snelweë. Rivendell, in die hartjie van die 1000 Heuwels Ervaring, is 'n móét vir die oordeelkundige sakeman op soek na 'n veilige en uitsonderlike B&B, of vir die paartjie wat net wil wegbreek uit die normale roetine, en op soek is na 'n stil wegbreekvakansie.

Al die pragtige kamers by Rivendell het en suite-badkamers asook TV. Die kamers lei na 'n privaat ingeslote binnehof met 'n afgeleë swembad asook stil tuin wat stilte en rustigheid sal verseker. Daar is ook veilige en goed beligte parkering af van die straat wat na die gaste se ingang lei. Gaste kan kies tussen 'n vol Engelse ontbyt, of 'n Kontinentale ontbyt wat in die gaste se privaat eetkamer geniet kan word wat oor die binnehof, swembad en tuin uitkyk.

Rivendell is naby verskeie goeie restaurante en koffiewinkels geleë waar ligte maaltye en aandetes geniet kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Rivendell B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 14

Ligging

  • Southern-laan 5, Hillcrest, Durban, 3650, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rivendell B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern-laan 5, Hillcrest, Durban, 3650, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77911025fcb390501d400903ecdf1bbb2956ad2bd60c8393c40d3339997bd292bdb5a9c482ca6f6fa9058d637b1a3945d9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 5 Southern Avenue Hillcrest 3650 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.778614 30.785172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem