+35

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R470.00 per bespreking

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

20% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die instansie is omhein en een klein hondjie word toegelaat, maar alleenlik indien vooraf gereël. Kontak asb. die instansie om seker te maak dat jou honde akkomodeer kan word, voordat jy jou bespreking finaliseer.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra tarief beskikbaar.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Gaste kan op die stoep rook, daar is meer as genoeg plek onderdak op die stoepe.
Moet groot asseblief nie die blouapies voer nie.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien, gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Geen partytjies word toegelaat by die huis nie. Kontak gerus die bestuurder indien daar onsekerheid hieroor is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek

32 Milner Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc159776f506fca977ebacdbcb8e85f4ba64d5ce7fe55be0305a0a8cd40235f5e8ddeb47be10876d13eef22a607d0a2c01497?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 32 Milner Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.210578921908 30.794697069941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang