Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Bank Lapa Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rence - Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir River Bank Lapa Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die oornag terdeë geniet.

Heerlike verblyf. Pragtige omgewing en baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B
Saam met vriende

Baie rustige plekkie op die oewer van die Oranjerivier.

Dit is ons tweede besoek aan River Bank Lapa Guest House. Ons het 4 dae gekuier saam vriende. Vriendelik ontvang deur Gonda. Ons kamers is elke dag skoongemaak. Dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig vanaf kamers 1 en 2 se lapa-tipe balkon is uitsonderlik!

Die kamer is netjies en goed toegerus. Die balkon met die oopplan-kombuis en rivieruitsig, skep 'n onmiddelike vakansiegevoel. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné V
Enkelreisiger

Baie mooi uitsig. Kamers skoon en netjies.

TV-opvangs bietjie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en heerlik gekuier.

Baie vreindelik onvang en heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vearlin M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vearlin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek moes langer gaan. Dis 'n baie mooi plek en ons is vriendelik ontvang. Baie dankie.

Dis 'n lekker plek om net te ontspan en rustig te wees. Dit bied baie natuurlewe en verskei voëls om te sien. Die mooiste is dat die rivier en die lapa mekaar komplementeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, alles is daar wat nodig is.

Dit is 'n pragtige plek in die natuur, lekker privaat. Baie oulike plek, motor is ook veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie V
Saam met vriende

Pragtige tuin met rivieroewer-uitsig was 'n lawende omgewing vir 'n moeë reisiger.

Ons is vriendelik ontvang, kon ons motor in 'n veilige omgewing parkeer en die slaapgeriewe was skoon en netjies met 'n skaam steenbokkie in die pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay in beautiful setting.

All arrangements went according to plan without any fuss. Setting off deck overlooking the river is stunning and all amenities easily available with coffee etc for an early departure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan H

Sal enige tyd weer hier bly.

Goeie waarde vir geld met 'n lekker lapa wat oor die rivier kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianina V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Netjies en die ligging is prentjiemooi.

Die ligging teen die Oranjerivier is ongelooflik mooi. Dit was wonderlik om die sonsondergang en voëllewe te ervaar. Ons het heerlik warm geslaap en kon die volgende dag uitgerus ons reis hervat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oase. Puik diens.

Wat 'n ongelooflike verblyf. Asemrowende uitsig, pragtige tuin, lieflike, netjiese kamer met puik geriewe. Diens onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Aangename en skoon verblyf met vriendelike diens.

Kan egter beter gehaltekoffie in kamer verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike kamer met baie mooi tuin, ontbyt met susterkoekies baie lekker!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D S V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D S V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam, skoon en netjies.

Het vroeg vertrek en 'n baie lekker wegneem-ontbyt is vir ons gegee. Waardeer opreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Graham L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good clean accommodation, well located

Nice accommodation, lovely view and close to amenities. We left before breakfast was served, yet they kindly packed a lovely takeaway breakfast to enjoy on the road. Had a pleasant stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie skoon akkommodasie, goed geleë.

Mooi akkommodasie, pragtige uitsig en naby aan geriewe. Ons is weg voordat ontbyt bedien is, maar hulle het vriendelik 'n heerlike wegneemontbyt gegee om op die pad te geniet. Het 'n aangename verblyf gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonita K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Mooiste uitsig en lekkerste ontbyt! Sal dit vir enigiemand aanbeveel wat net rustig wil ontspan langs die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V
Gesin met tieners

Baie rustig. Uitstekende ligging op rivier. Kan dit aanbeveel.

Puik oornagstop op pad na die Kalahari.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, ons het lekker ontspan.

Pragtige plek! Ons is baie lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharine D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharine D
Besigheidsreis

Lekker beddens en als wat 'n reisiger nodig het.

Was heerlik om soggens en saans die voëls te hoor tjirp met die rivier in die agtergrond. Lekker om 'n skemerkelkie in die rustigheid van die natuur te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Ontbyt was aangenaam en diens baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budlerstraat 22, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1MGVmMjhjLWNmZmEtNDg4Yy1hYjA0LWIzOTdmZjlmN2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 22 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.454797813017 21.252279281616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem