+7
Gastehuis in Upington

River Bank Lapa Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Carolina L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Tevrede 100%. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig vanuit die kamer en dek oor die rivier is asemrowend. Sal beslis weer daar bespreek as ons in Upington moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Cannot fault it 10/10. Cannot fault it. We had a room on the river; cannot get a better view. Pity it was only an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jen B
1 nag
5.0
Nov 2025

I'll definitely stay again. Great stay, lovely location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil, skoon en gerieflik. Personeel baie vriendelik. River Bank Lapa Guest House is beslis 'n plek wat ek sal aanbeveel. Dit is veilig, stil, skoon en die diens is puik. Sal enige tyd weer besoek. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Upington-River Bank Lapa is die plek! Dit was fantasties. Die view van die dek af is mooier as ooit, en dis stil, geen dorps geraas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtige plek reg by die rivier. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie gerieflike pragtige eenheid reg by die rivier. Naby goeie restaurante en veilige parkering. Tweede keer wat ons daar gebly het. Sal weer daar bly as Upington toe gaan. Mooi gerieflike stoep. Kan maklik die plek gebruik as basis vanwaar al die besienswaardighede besoek kan word. Daar was geen elektrisiteit toe ons daar was nie (geen fout van eienaars - blameer Upington munisipaliteit) - maar gasvrou was hulpvaardig met alle behoeftes. Ons kon derhalwe nie WiFi toets nie - WiFi rating is t.o.v. vorige besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Het die oornag terdeë geniet. Heerlike verblyf. Pragtige omgewing en baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie P
1 nag
3.2
Des 2024

Was aanvaarbaar. Dit was gemiddeld, alles wat jy nodig het, net die lugversorger het nie goed gewerk op 'n snikhete dag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pg Le Roux L
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2024

Het geensins aan verwagtinge voldoen nie. Ons sal beslis nie weer by hierdie gastehuis tuisgaan nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Theo T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Die uitsig vanaf kamers 1 en 2 se lapa-tipe balkon is uitsonderlik! Die kamer is netjies en goed toegerus. Die balkon met die oopplan-kombuis en rivieruitsig, skep 'n onmiddelike vakansiegevoel. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rence - Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Budler Street, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1MGVmMjhjLWNmZmEtNDg4Yy1hYjA0LWIzOTdmZjlmN2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 22 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.454797813017 21.252279281616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang