LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River City Inn | LekkeSlaap
+18

River City Inn

Hotel

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 4 resensies vir River City Inn
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Andre V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek, net nie parkering vir jou voertuig nie.

Netjiese kamer en die ontbyt was van goeie gehalte. Enigste probleem is geen water met tye en geen veilige parkering vir jou voertuig.

Dawid M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie dienslewering met netjiese omgewing en baie vriendelike atmosfeer.

Fantastiese ondervinding.

Rene R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rene R
Gesin met tieners

Heel gerieflik vir 3 ster.

Heerlik geslaap, net jammer vir die verkeer. Goed vir sakereisigers. Ontbyt was teleurstellend. Dalk kan minder kos voorgesit word met beter kwaliteit. Sit dalk een goeie kwaliteit sap voor.

River City Inn's terugvoer

Dear Rene,

Thank you very much for taking the time in order to review us.
We would like to thank you for your feedback and would like to apologize for any inconvenience you experience regarding the breakfast. We will look into this matter and will assure you that we will adjust to the standard of quality.
Regards,

Elsabe
Manager

River City Inn
Dorothy C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy C

Ons het heerlik gebly en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Dit was wonderlik en sal dit graag aanbeveel.

River City Inn's terugvoer

Geagte Dorothy
Baie dankie vir die resensie wat u geplaas het. Dit was 'n groot plesier vir ons om u te kan bedien met ons Noord-Kaapse gasvryheid. Ons sien uit na u volgende verblyf by ons.
Vriendelike Groete,
Elsabe - Algemene Bestuurder

River City Inn
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Park- en Scott-straat, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d82336689cd4a0f2526a095ac6a1b8a2e1ac8fab20e0f32b6c3c2ffa57407a2560a3e77fbdb416179fa25195e9521a74389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R765  per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 Corner of Park and Scott Street Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -28.459697553679 21.244459891718
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!