Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Coll Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir River Cottage
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Olivia P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Olivia P
Gesin met tieners

Daar was niemand wat inligting verskaf het omtrent ons verblyf nie, die sleutel was buite in die deur gelaat.

Nêrens op River Cottage se webblad word dit genoem dat daar geen syn in die area is nie. Ek het met my hele gesin vir die week bespreek, R9000 is nie R900 nie, die krag was van die vroeë oggendure van Woensdag 21 Julie 2021 die hele dag en nag deur af, gelukkig het ons in na Ceres se dorp gery en moes toe kerse koop, die krag het eers die Donderdagoggend by 11h00 aangeskakel. Ek voel net die regte moet inligting verskaf word aan mense wat belangstel om die plek te bewoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle W
Gesin met klein kinders

Rusitge gesinswegbreek met die mooiste natuurskoon.

Wat 'n heerlike paar dae van rus tesame met pret en avontuur tussen berge en vrugteboorde. Die kothuis is toegerus met als wat nodig is en die kaggel maak die eenheid heerlik warm in die koel aande. Verder is die warm KolKol-poel die lekkerste om in te dobber met 'n drankie terwyl die son oor die kranse sak. Aktiwiteite is volop vir jonk en oud - fietsry en draf sonder perke, worsie braai by die dam en selfs met binnebande baljaar in die rivier. Selfs ons woef het haarself geniet! Ons sal beslis weer gaan kuier by Visgat-plaas, veral as die somer aanbreek om die plate lentebloeisels te sien. Dankie vir 'n onvergeetlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny J
Gesin met tieners

Relaxing of the grid weekend away.

Cottage is perfectly perched to overlook the valley. Uninterrupted view from the hot tub and private swimming hole in the river. Children loved the loft area, especially as it is only accessible via ladder so mom could not go up and check on them. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelene C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Noelene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, secluded location.

However, requires maintenance i.e. dripping tap in kitchen, kitchen sink looks disgusting. Counter tops require attention, crockery cracked, pots no longer non-stick and burnt on the bottom, kettle needs replacing. Maintenance required on windows i.e. catches, double doors at entrance, toilet in shower area not secured in concrete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

An off the grid paradise.

The cottage was comfortable and very well appointed. Attention to details was excellent, from comprehensive and easy to understand directions, to the supply of tubes for swimming in the river and ample firewood. Access to the farm is on good dirt roads which are manageable with a normal sedan car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K
Saam met vriende

Pragtige natuurskoon.

Ons het baie lekker by die River Cottage gebly. Die natuurskoon en afgesonderdheid maak dit 'n besonderse aanloklike bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Gesin met klein kinders

Beautiful.

We loved our stay and would definitely come back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig.

Ons het lekker gebly en sal weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 207, Witzenberg-vallei, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdrioOF52G9xxTkG4hPDlVtAd5DthdIggTlWUsT6i46Ib27hznW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Farm 207 Witzenberg Valley 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.074339323252 19.214659402447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem