Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Dance

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir River Dance
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, beautiful plekkie.

Eerstens die diens was puik van die begin af, Marilie en Lesego was uitstekend. Hulle het uit hulle pad gegaan vandat die bespreking gedoen was. Was die heeltyd in kontak met ons. Marilie het ons opgegradeer na 'n groter eenheid, en dit was geen ekstra kostes nie. Die plekkie was pragtig en die uitsig was onbeskryflik mooi. Die ape was die hoogtepunt en hulle het die mooiste paar swart swane. Sal die plekkie beslis aanbeveel. En sal beslis weer gaan. Dankie julle vir die puik diens. Hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en pragtige eiendom.

Die dag toe ons arriveer, het die eienaarres vir ons kom groet om seker te maak ons was gemaklik. Tussen haar en JR die opsigter was ons baie goed na gesorg. Die groot huis met al sy kamers is vreeslik gerieflik en die kombuis was te groot vir die twee van ons om ooit ten volle kon gebruik. Fantasties! Ek gaan definitief my vriende en familie saamsleep volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasies. Baie rustige plek.

Baie mooi plek en lekker staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariza T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariza T
Gesin met tieners

Baie lekker gebly en eienaars baie gasvry.

As ek 'n voorstel kan maak, kan hul in die 2 slaapkamer eenheid se slaapkamers spieëls insit, en wynglase vir kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shandré V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandré V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Pragtige plek! Lekker as jy 'n groot familie is of klomp vriende wat wil wegbreek want dis 'n groot huis, of net as 'n paartjie, ons was gelukkig genoeg om die hele huis vir onsself te hê. Ons het die 10 km hike gaan doen die volgende dag, dit was 'n lekker tawwe bult. Langs die perseel is daar 'n adventure park met paintball en tot 4x4-roetes! Heerlike wegbreek vir die naweek beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

4x4, natuur, geseligheid, gerieflik

Het baie lekker gekuier by River Dance. Daar is baie om te doen in die omgewing maar die 4x4 roete was defnetief ons hoogte punt. Die verblyf was ook baie gerieflik, ons het in die groot huis gebly wat baie lekker sal werk vir n naweek wegbreuk met vriende en familie. Die huis het n ingeboude braai, swembad en n masiewe kombuis en is ten volle toegerus met alles wat jy sal nodig he. Kan beslis River Dance aanbeveel en sal defnetief hulle weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Claudia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik aantreklik, maar glad nie moeite of geld werd nie.

Die kamer was netjies en vreeslik mooi. Maar dit het ons heeltemal verlei! Eerstens, ons het 'n troue gehad naby aan River Dance en daarom die oorbly. Eerstens was dit 'n groot gesukkel om iemand in die hande te kry om die sleutel van die kamer te kry. Tweedens het geen muur-/kragproppe gewerk nie (hoe moet 'n mens dan hare droogblaas vir 'n troue?). Daar is 'n yskas, maar die krag werk nie so hy is vuurwarm en effens muwwerig. Derdens daar was geen warm water nie. En laastens kon die deur nie sluit nie. 'n Pragtige, bekostigbare plek, maar nou weet ek hoekom. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Dance se terugvoer

Goeie dag Claudia, ek is jammer om van jou ervaring te hoor en ek weet gladnie hoe dit moontlik is nie, en ook hoekom jy gladnie gepraat het toe julle hier was nie.
Ek is altyd beskikbaar en het nie eers n boodskap van jou ontvang nie, nietemin, jammer oor julle slegte ervaring

River Dance
Annelize L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize L
Saam met vriende

Puik akkommodasie.

Fantasties en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelize J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize J

Dit was so 'n rustige naweek en puik diens.

Die woonstel is pragtig netjies en skoon en alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M
Gesin met klein kinders

Our stay was fantastic.

Welcoming, clean, pure white linen, fresh towels, spacious, nice refreshing garden and a swimming pool, friendly and effective support staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R96, Hekpoort, Magaliesburg, 1714, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cee1ba36c44f1e88873431cb269f5b088b122de29aadd56b3bbf65f0aa29584aaae999b4b30c1a02a9880b2aae8e6da3db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R96 Hekpoort 1714 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.917891 27.609574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem