Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Kaya Accommodation

Selfsorg
The Kiewiet
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kiewiet bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Elkeen van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die huis het 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis beskik ook oor Wi-Fi, 'n omsetterstelsel sal die ligte en Wi-Fi tydens beurtkrag, aanhou. Daar is ook 'n buitebraai-area. Selfoonsein is beperk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fish Eagle House
Vanaf
Vanaf R5 000
per eenheid
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Fish Eagle House bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en nog 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Vier van die slaapkamers het skuifdeure wat na die dek met uitsigte oor die rivier lei. Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 2 yskaste, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Verder is daar 'n slim-TV, WiFi, 'n omsetterstelsel wat die ligte en Wi-Fi tydens beurtkrag aanhou. Daar is ook 'n onderdakbraai-area. Selfoonsein is beperk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Woodpeckers Shack
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir 3 paartjies en kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het 4 stapelbeddens. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met storte, toilette en wasbakke. Daar is ook 'n kuierarea en gemeenskaplike braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 16 Erf 713, Oyster Bay-weg, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwNDc2MDdjLTk0NTYtNGRlOS1iNDVkLTQyMTgwZmI1NjdhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Portion 16 Erf 713 Oyster Bay Rd 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.118561939729 24.744236469269